FINANSIëLE KLERK – DEBITEURE/KREDITEURE
CA Support
Wellington
4d ago
source : JustTheJob.co.za

Ons kliënt, 'n toonaangewende verspreider van werksdrag, bied 'n uitdagende geleentheid vir 'n FINANSIëLE KLERK DEBITEURE / KREDITEURE.

Die suskesvolle kandidaat sal rapporteer aan die Finansiële Bestuurder en sal gebaseer wees in Wellington. Verantwoordelikhede : - debiteure en krediteure rekonsiliasies - opvolg en invordering van uitstaande debiteure - beheer van kleinkas - invoer van data - algemene administratiewe pligte Eienskappe en Vaardighede : - Graad 12 - gevorderde Excel vaardighede - n aanvoeling en kennis van rekeningkundige sagteware - 2 tot 5 jaar gepaste ondervinding - naskoolse kwalifikasie sal u aansoek versterk

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form