Logistieke Beampte
Support Services
Wellington
4h ago
source : JustTheJob.co.za

Postitel : Logistieke Beampte, Le Roux Fruit Exporters (Pty) LtdFisiese Addres : Sandrivier Landgoed, Roete 45, Wellington.

Aanstellingsdatum : So spoedig moontlikDoel van Pos : Verantwoordelik vir die logistieke funksie vir die uitvoer- en lokale mark van vrugte wat verpak word in die Groep.

Dit sluit in alle eie vrugte produksie binne die Groep sowel as kontrak verpakking deur Fruit2U op Sandrivier Landgoed, Wellington.

Verantwoordelikhede : Skakeling met onderskeie produksie eenhede en koelkamer om voorraad bewegings te reël en te monitor.

Monitering van koelkamer voorraad. Skakeling met logistieke diensverskaffers en kliënte vir die reël van skeepshouers en voorbereiding van uitvoer dokumentasie.

Verwerking van seisoensinligting en uitvoer verwante versekeringseise.Vaardighede & Vereistes : Rekenaarvaardig en syferkundige akkuraatheid is noodsaaklik.

Goeie kommunikasie vaardighede en goeie mensverhoudings. Vermoë om by sperdatums te hou. Vermoë om onder druk te werk. Eie vervoer.

Vergoeding : Markverwante salaris.Ondervinding en Opleiding : n Erkende naskoolse kwalifikasie is n vereiste of ten minste 3 jaar ondervinding in n soortgelyke pos in die vrugte bedryf.

Kennis van DIPAR of soortgelyke stelsels. Gevorderde kennis van Excel. Kennis van uitvoer dokumentasie.Verwysings : Verskaf ten minste 3 kontakbare verwysings.

Navrae en aansoeke : Stuur CV aan Gerhard Robbertze by gerhard lerouxmobile.co.zaSluiting van aansoeke : Maandag, 24 Junie 2022.

Algemeen : Indien aansoekers binne twee weke na die sluitingsdatum nie terugvoering ontvang het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form